Landbouweekblad

BRIEWE

CHRISTENE MOET HULSELF, ANDER VERDEDIG

Byna 27 jaar gelede het ek die slagting in die St. Jameskerk in Kenilworth, Kaapstad, oorleef en teruggeskiet op die aanvallers. Ek verstaan dus wat mnr. Pieter van der Westhuizen en die gemeentelede van die Querencia Ministries-kerk in Wierdapark, Centurion, onlangs ervaar het toe hul lewens deur aanvallers bedreig is tydens ’n diens.

Christene moet ernstig nadink oor hoe hulle gaan opstaan vir geregtigheid en teen boosheid in hul land wat deur misdaad deurspek is. Watter stappe moet hulle doen om hul gesinne, geliefdes en hul plaaslike gemeentes geestelik sowel as fisiek te beskerm?

Die voorkoming van die aanval op die gemeente in Wierdapark daardie Sondag is ’n besonder goeie voorbeeld van waarom wetsgehoorsame burgers hulself wettiglik met dodelike mag moet kan verdedig.

Diegene wat selfverdediging verwerp, speel in die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Biologiese Staatmakers Bekamp Insekplae
As ’n biologiese insekdoder berus Bacillus thuringiensis ( Bt) op die werking van Cry-proteïene en spore. Cry-proteïene wat deur die bakterie vervaardig word, dring die teikenlarwes se ingewande binne, wat tot ingewandskade lei. Larwes wat Bt ingenee
Landbouweekblad1 min read
Maak Ikoniese Wynplaas Jou Nuwe Tuiste
Met slegs 48 eksklusiewe erwe beskikbaar, waaronder 16 met pasgemaakte ontwerpershuise, bied die Rhebokskloof-landgoed buite die Paarl ’n landelike leefstyl op 185 ha met gevestigde wingerde, fynbos en weidingskampe. Dit spog met een van die laagste
Landbouweekblad3 min read
Waterverenigings ‘Moet Transformasie Bevorder’
VOLGENS voorgestelde wysigings aan die Nasionale Waterwet (Wet 36 van 1998) moet watergebruikersverenigings in hul grondwet uiteensit hoe hulle ras- en geslagstransformasie gaan bereik. Die minister van water en sanitasie kan ook, ingevolge die voorg

Related