Kuier

HÝ PLOEG TERUG

Op die groenteplaas Laastedrif op Ceres het die naasbestaandes van Irene Cillié presies 50 stoele uitgepak vir haar roudiens in die tuin waarvoor sy so lief was. Die gemaskerde rouklaers neem een vir een hul stoele in en die laaste een wat gaan sit, is haar seun, Rossouw.

Rossouw (55) is die eienaar van dié plaas in die Witzenberg-distrik van die Wes-Kaap. Die trane blink op sy wange, want sy 93-jarige ma was soveel meer as die matriarg van die boerdery. Sy was ’n moederfiguur vir die wye gemeenskap, ook vir die plaaswerkers.

Dít is hoekom Rossouw vanoggend, terwyl hy besig was om die laaste reëlings in plek te sit vir sy ma se begrafnisdiens, nog tyd gemaak het om bykans 800 hulpbehoewende gesinne te voed as deel van ’n voedingsprojek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Om ‘N ‘Amma’ Soes Dié Te Hê
Nadat sy en haar man uitmekaar is, was daar dikwels nie kos in die huis vir haar ses kinders nie. Dan het Charmaine Africa gedoen wat sy by haar ma geleer het: Gaan op jou knieë. Praat met die Here. Bid. Sy't Hom gevra om asseblief ietsie te voorsien
Kuier2 min read
Vra Dr. Jolene
HET EK TE VEEL KORTISOL? Dokter, ek is 48 en het die afgelope tyd baie artikels gelees oor wat gebeur as die liggaam ‘n oormaat van die streshormoon kortisol het. As ek so oor die simptome lees, klink dit of ek daarmee sukkel. Hoe weet ek of dit Cush
Kuier3 min read
Vertel Vir Antie Val
IS VRIENDE HÊ ‘N MÓÉT? Ek en my man het op skool ontmoet, is al járe saam en nou in ons laat 40's. Ons is mekaar se beste vriende en het nie ander vriende met wie ons uithang nie. Ons is eerder tuis, kyk movies, spandeer tyd met ons kinders of famili

Related