Landbouweekblad

Briewe

QUO VADIS, KAROOBOER?

Die eerste boere van Europeseafkoms het hulle sowat 200 jaar gelede in die Karoo kom vestig. My oupagrootjie is in 1828 op Rietfontein, halfpad tussen die huidige De Aar en Strydenburg, gebore. Hy is met die perdekar Graaff-Reinet toe geneem om gedoop te word. Ek vermoed sy pa moes ver suid gaan draai om Graaff-Reinet vanuit die suide te nader vanweë die bergagtige terrein noord en wes van Graaff-Reinet.

Daar word vertel dat daardie eerste boere en hul gesinne vir tot ses jaar slegs vleis geëet het!

Gedurende die Amerikaanse burgeroorlog is die voorsiening van katoen aan Brittanje, wat toe die “fabriek” vanveroorsaak. Baie boere het toe die Karoo ingetrek om met Merino’s te boer. Hulle het toe ’n nie-bederfbare produk met ’n goeie prys gehad.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Jakkalse Pas Aan Om Groter Vee Aan Te Val
DIE jongste verslag van ’n langtermynstudie oor haalbare oplossings vir Suid-Afrika se historiese vee-roofdier-konflik bring ’n paar interessante bevindings aan die lig. Pogings deur Suid-Afrikaanse skaap- en bokboere om hul lammers en boklammers tee
Landbouweekblad2 min read
Vrou-alleen Teen Luiperds En Hartwater
V vyf faktore maak boer met Hugenoot-beeste vir Mary Lochner ’n plesier: hul langlewendheid, stapvermoë, kalfgemak, mooi temperament en gehardheid om in ’n ekstensiewe klimaat aan te pas. Mary bedryf haar CTL Hugenoot SA-stoetery op die plaas Doringk
Landbouweekblad2 min read
Vierde Elitekoei Uit Een Stoetery
Seleksie vir uitsonderlike vrugbaarheid en koeie met ’n lang, produktiewe leeftyd is die regte roete waarlangs ’n uitnemende kudde gebou moet word, soos wat die Beefmaster-stoetery Van-Dev van Pieter van Deventer van Coligny bewys. Pieter boer op die

Related