Landbouweekblad

Briewe

ONS BOERE VERDIEN BETER BESKERMING

Die woord “bekommer” beteken letterlik om “uitmekaar te skeur”. Dit is dan ook presies wat kwelling aan ons doen. Dit takel ons liggaamskragte af, veroorsaak maagsere, tap ons energie en maak ons vroeg oud. Dit maak ons onbekwaam om die probleme van die lewe te hanteer of om ons verantwoordelikhede na te kom.

Dit is presies wat op die oomblik in ons pragtige land gebeur. Ons boere, die sout van die aarde, word wreedaardig vermoor sonder enige rede. Van hulle verloor hul plase, hul identiteit en selfs selfdood is nie meer uitgesluit nie. Drie boere binne een week vermoor. Die moord op boere

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred

Related