Landbouweekblad

Die (skynbare) vrede op ’n plaas

Plaasmense is bekend daarmee dat stadsvriende bel en hul lot bekla oor die Sodom en Gomorra waar hulle hul lewe slyt. Die verkeer, die misdaad, die gejaag na wind, die besoedeling . . .

Ons plaasmense is tog só bevoorreg om in die vrede en rustigheid van die platteland te woon. Daar waar die vlaktes oneindig is, die sonsondergange skouspelagtig, die vee rustig wei op groen weivelde en die donkergroen mielies in die sagte windjie wuif. Ons slaan maar net ons oë hemelwaarts, want geen plaasmens sal ooit ’n stadsmens van die werklike sorge van ’n plaas kan oortuig nie.

Iemand het eenkeer gesê stres word veroorsaak deur sirkels wat nie toegemaak word nie. Op ’n plaas word geen sirkel toegemaak nie, of eerder die sirkels is groot en dit duur baie lank om toe te maak.

Dink byvoorbeeld aan saaiery. Vandat die eerste beplanning gedoen word van wat waar geplant moet word en hoeveel saad en kunsmis nodig is, tot die laaste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Geringe Steun Stuit Geensins SA Boere
Dit is ’n feit dat regerings die landbou ondersteun en dat dié ondersteuning in baie lande nie juis afneem nie. Die sekretariaat van die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling (OESO) doen gereeld navorsing oor landboubeleide en staats
Landbouweekblad2 min read
Blokraaisel 1769
Sluitingsdatum: 13 Junie 2024 Vandeesweek kan 1 leser ‘n Boereplaas Bordspeletjie wen. Leidraad: ’n Tradisionele gereg. Lees op bl. 90 hoe dit werk. Een leser kan 'n Boereplaas Bordspeletjie wen. NEEM SÓ DEEL: Vul die blokraai korrek in en gebruik d
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding

Related