Landbouweekblad

BRIEWE

OSSEWABOEK BRING GOEIE HERINNERINGE

Ek het pas die boek van prof. Erik Holm Die Ossewa en Sy Spore, met sy magdom kultuurhistoriese inligting en pragtige foto’s, gekry. (Sien ook die redakteursbrief, LBW, 18 Februarie 2021, en boekresensie, LBW, 11 Maart 2021, bl. 78.)

Elkeen wat nog kan onthou of weet wat ’n bokwa was, behoort hierdie boek aan te skaf.

By die lees van Holm se boek het twee gebeurtenisse sterk by my na vore gekom.

Ek is weer ’n klein seuntjie van vier jaar in 1938 en staan saam met my pa en ander boere-ooms

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Droog Rosyne Aan Stokke Vir Minder Risiko’s
Hoë insetkoste en boerderyrisiko’s kan enige soort boerdery wurg in sy strewe om wins te maak. Daarom moet ’n boer voortdurend nuwe planne maak om vooruit te boer. ’n Boer maak immers ’n plan. Rosyntjieboere langs die Oranjerivier wat die ideale droë

Related