Landbouweekblad

Nampo hou aan groei

Hoewel die Nampo-oesdag vir die meeste mense met Bothaville in die Vrystaat vereenselwig word, is dit nie waar die skou ontstaan het nie.

Die eerste oesdag is op 7 en 8 Junie 1967 op die plaas Donkerhoek buite Bloemfontein gehou. Sowat 200 mense het dit bygewoon, en daarna het die besoekerstal jaarliks bly groei. In sy tweede bestaansjaar het die oesdag meer as 600 besoekers gelok.

“Wanneer jy aan mense terugdink wat by die ontstaan van die oesdag betrokke was, is dit altyd moeilik om iemand spesifiek uit te sonder. Dit is egter onmoontlik om nie die drie musketiers van Bloemfontein, Moos Haddad, Hannes van Wyk en George Stegmann en hul gades, te vermeld nie. Hulle het in 1966 met dié groot idee begin,” het Dennis von Abo, oesdagdirekteur in 1983, gesê. Al drie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh

Related