Hoe het jy in die afslaersbedryf beland?
Ek was by my ouers op Vryburg vanaf kortdiens in die weermag en het vir die dorp begin rugby speel. Ek het een aand na wyle oom André Kock, van André Kock & Seun Afslaers, gegaan en gevra vir werk tot ek teruggaan weermag toe: beeste laai of wat ook al. Hy was in daardie stadium die bestuurder by