Landbouweekblad

Alles is sommer ‘spiekeries’

Hoe het jy in die afslaersbedryf beland?

Vanaf 1992 het ek saam met my pa by Frankfort geboer en het ’n behoefte gehad aan iets ekstra. Ons het hoofsaaklik ’n saaiboerdery en ’n groot Holstein-melkery bedryf, met ’n vleisbeesafdeling. Einde 1999 het ek begin werk by Elite-afslaers, later by CMW en daarna ook by OVK. Tans werk ek al nege jaar lank by Vleissentraal as stoetvee-afslaer. Ek het in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related