Rapport

Erken (en genees) die God-wond

O or die afgelope twee dekades of wat is navorsing oor die brein gedoen wat bevestig wat ons al lankal uit ander bronne weet – die mens kan nie leef sonder die geloof in iets hoërs nie.

Die ondersoek van die areas van die brein wat met geloof te make het, het daarop uitgeloop dat die verwysing ontstaan het na die brein se “G-kol”, hoewel dat die “God-kol” van die brein inderwaarheid meer as een area van die brein betrek.

Doodgewone gesonde verstand en waarneming van die menslike toestand wys ook vir ons dat mense nie sonder die geloof in iets hoër kan klaarkom nie, al is dit dan nou net ideale.

Selfs die verbintenis

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport4 min read
Twee Boere Kry Doodsdreigemente
’NTwis tussen boere, die Newcastle-munisipaliteit en plaasbewoners is op die spits gedryf toe twee boere van die Normandien-omgewing met die dood gedreig is. Luke Gibbs (35) en sy buurman dr. Ahmed Jamooladeen (50) het elk ’n plakkaat met doodsdreige
Rapport1 min read
Dink Voor Jy Plaas
Daar kan ernstige regsimplikasies wees as jy ’n mens of ’n maatskappy op sosiale media beswadder, sê regslui met wie Rapport die afgelope week gesels het. In dieselfde week waarin Katlego Maboe erken hy het sy vrou verneuk, het ’n jong vrou in ’n vid
Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia

Related