Woestynwysheid: Ervaar God opnuut
()
About this ebook
Ronell Bezuidenhout
Ronell Bezuidenhout is die afgelope twaalf jaar ’n predikant by die Fontainebleau Gemeenskapskerk (FGK) in Randburg. Na afloop van haar studiejare was sy in die vroeë 1990’s ’n studenteleraar by die destydse UPE. Later het sy aan dieselfde universiteit klas gegee, en sy was ’n tentmaker-leraar daar terwyl sy haar PhD in Publieke Teologie voltooi het. Haar ervaring as pastorale terapeut was die rede vir haar verhuising na Johannesburg, om daar ’n Sentrum van Deernis by die FGK te begin. Later het haar fokus verander, en sy is tans verantwoordelik vir toerusting en geloofsvorming in die gemeente. Sy het al verskeie publikasies die lig laat sien, en sy het tot vele ander ’n bydrae gelewer. Ronell het die afgelope klompie jare ’n intense belangstelling in geloofs- en persoonlikheidsvorming ontwikkel. Sy bied landwyd retraites aan wat veral op die inoefening van geloofs- en lewensgewoontes fokus. Hiermee help sy besige stadsmense om nuut oor hul lewe na te dink. Ronell bly ’n ewige student. Sy ontdek steeds die mense rondom haar, en probeer ook om die subteks te lees. Wanneer sy ontspan, skilder sy ikone.
Related to Woestynwysheid
Related ebooks
Tussen angs en sekerheid: Gedagtes rondom gebed Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKry styl - Jesus s'n! Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBetereinder: Wees die verskil Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOnverskrokke vroue: Uitdagings en oorwinnings vanaf Bybelse tye tot vandag Rating: 0 out of 5 stars0 ratings40 dae tot hoop: 'n Reis deur Lydenstyd Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRegardt: Dis nie luck nie - net genade Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGesprekke oor die lewe: Die laaste gedagtes van IL de Villiers Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVan vrees na vrede: Hoe my ongeneeslike kanker my leer leef het Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie groot gebedeboek Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEk kies steeds die kerk Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOnbeskryflike genade Rating: 4 out of 5 stars4/5Die Neus: 'n Raaiselroman Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDrie dekades van verandering: Die NG Kerk se pad na verruiming Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTerug na die Ou Testament Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStories vir die lewe-omnibus: 'n Boek oor lewenswaardes Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Droë wit seisoen Rating: 4 out of 5 stars4/5Simoelégri Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLeef lig: Vyf gewoontes van die vroeë kerk en wat dit vir ons vandag beteken Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsFreek Robinson: Op die man af Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsJesus vir almal: Die gay-gesprek in die kerk Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSalf vir jou seerkry: Die pad van genesing n Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWat sien ons in die spieël Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie kinders eet viennas, maar 'n man kan nie relax nie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsJesus ruik na mirre en stof Rating: 5 out of 5 stars5/5Oorkant jou: 'n Verhaal uit die binnekamer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVermis op Allesverloren Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEk Sal Weer 'n Loflied Sing Rating: 5 out of 5 stars5/5Die boek van toeval en toeverlaat Rating: 3 out of 5 stars3/5’n Sonneblom vir elke dag Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Woestynwysheid
0 ratings0 reviews