Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Red die Jode
Red die Jode
Red die Jode
Ebook52 pages28 minutes

Red die Jode

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Hoe hartseer en wat 'n verskriklike tragedie is dit, dat die Joodse nasie, die "Mense van die Boek", nie in Jesus glo nie.

Die Jode is behep daarmee om die vele mens-gemaakte wette en tradisies - wat die Rabbis saamgestel het - te volg, te hou en te gehoorsaam.

Omdat die bloed offers van die Ou Testament mee weggedoen is en nie langer waargeneem word nie, kan Jode nie hulle sondes skoongewas en vergewe kry sonder bloed nie.

Daar is so baie omtrent Jesus wat die Jode nooit gehoor het of nie weet nie....

Sal jy vir die Jode van Jesus vertel? 

LanguageAfrikaans
PublisherBadPress
Release dateOct 28, 2020
ISBN9781071572368
Red die Jode
Author

Bernard Levine

Awesome Love Hidden Secrets of the Jewish World Now Revealed What would you do for the one you love? Who took the name of God out of the Bible? 100's of Opportunities for you to make money How to witness to Jews about Jesus You are not supposed to know the Secrets of the Jews  Intimate Sex Secrets of the Jews The Best of Bernard Levine The Secrets of the Jews How to find a job quickly and easily Make money collecting books, get free celebrity autographs and more! Expert Telemarketing The Secrets of the Jewish World Why I left the Jewish religion to follow Jesus How to meet your soul mate There Is Nothing to Pay! Meet Freddy the friendly Fireman How to please your loved one in 100 different ways Children love Nursery Rhymes Children love to tell jokes Get paid for the poems you write How To Receive Your Miracle The Fun Conversation Book Change Your Destiny A Book Full of Wonderful Exciting Surprises Meet Tommy the funny Toy Maker How to get paid appearing in TV Ads and Soapies The Secrets of Life Fun By The Ton Make money collecting everyday easy to find items The World's Best Loved Inspiration Save the Jews Do You Remember? Children Love to Sing How to make your life more exciting You can never say ‘Thank You’ enough to Jesus The Jewish Confidential Files never published before When you pray, God sends angels Did you live? Did you love? Did it matter? Darling, I want you to know how very special you are to me Have you heard there are going to be prizes handed out in heaven?  What would you do if you saw Jesus? The Bernard Levine Christian Library Your Favorite Bernard Levine Christian Books How to Get Paid and Start Earning a Good Income Thank God for His Angels that Watch Over You Thank God for the day that Jesus took your place Caring is going to the ends of the world for a stranger

Read more from Bernard Levine

Related to Red die Jode

Related ebooks

Related articles

Related categories

Reviews for Red die Jode

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Red die Jode - Bernard Levine

    Red die Jode

    Wat Joodse mense nie omtrent Jesus weet nie

    Deur Bernard Levine

    ––––––––

    Hoe hartseer en wat 'n verskriklike tragedie is dit nie, dat die Joodse nasie, die Mense van die Boek, nie in Jesus glo nie.

    As die Jode maar net sal besef dat, sonder Jesus, gaan hulle nie die ongelooflike geskenk om die ewige lewe te beërwe, ontvang nie. 

    En deur nie vir Jesus as hulle vriend te aanvaar nie, mis die Joode ook uit om die magtige krag te hê van wat die Bloed van Jesus in hulle lewens kan doen.

    Die Jode mis uit om hulle sondes te laat vergewe en verskoon. 

    Omdat die bloedoffers van die Ou Testament mee weggedoen is en nie langer geobserveer word nie, kan Jode nie sonder die Bloed hulle sondes laat reinig en vergewe nie.

    Jode moet wag totdat die Dag van Versoening, bekend as Yom Kippur en wat een keer per jaar kom, om te vra om vergewe te word. 

    Hulle het net een dag in elke jaar om voor God te kom en hulle sondes te bely.  Verbeel jou om 'n hele jaar te moet wag om boete te doen en van al jou sondes te bekeer ... Hoe kan jy al daardie verkeerd regdeur die jaar, elke fout, al die euwel gedagtes, bose woorde wat hulle gespreek het en sondevolle dade wat hulle gepleeg het, herroep of onthou?

    Die Jode mis uit om gewas te word deur die heilige Bloed van ons Here en Redder, Jesus Christus en om God se genade te ontvang.

    Die Joodse nasie is 'n verlore nasie.  Hulle volg en probeer al die vele Ou Testamentiese wette onderhou.  En as die Jode misluk om net een van die 613 gebooie wat in die skriflesing (van Eksodus tot Deuteronómium)  opgeneem is te gehoorsaam, word dit as oordeel gereken en teen hulle gehou asof hulle elke een van die wette gebreek het.

    Die Jode glo dat om toegang tot die hemel te bekom, die enigste manier wat jy reg voor God kan staan of om die ewige lewe te hê, is deur te presteer en goeie dade te doen (mitzvoth)  Maar Jesus het gesê: Julle werke is so vuil soos vuil olie lappe.

    Jy moet goed op God se manier doen ... wat Hy wil hê jy moet doen, nie om jou plek tot in God se koninkryk in

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1