Kuier

BEDRYWIG MET BEGRAFNISSE

“Ek is in ’n storm soos ek nog nooit gewees het nie,”sê die eienaar van Bob’s Funeral Services in Peerless Park-Wes, Kraaifontein in die noorde van Kaapstad.

“Dis net sterftes en doodsregistrasies en dokumentasie wat reggekry moet word.”

Voordat Covid-19 die wêreld omgekrap het, het Robert Goliath as enkel-operateur gemiddeld vier of vyf begrafnisse per week behartig. Dit het nou midde-in die tweede vlaag van dié virus meer as verdubbel en ’n veel groter dringendheid aan sy werk gebring.

Verreweg die meeste oorledenes wat hy deesdae hanteer, het weens Covid-19 gesterf, vertel die diep gelowige man met die sagte hart. Hy neem nou nie net seerkry by naasbestaandes waar nie, maar ook toenemend vrees en onsekerheid.“Ek moet eerlik sê, dit werk nogal ’n bietjie in op ons. Ek het Kersdag baie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier5 min read
Om ‘N ‘Amma’ Soes Dié Te Hê
Nadat sy en haar man uitmekaar is, was daar dikwels nie kos in die huis vir haar ses kinders nie. Dan het Charmaine Africa gedoen wat sy by haar ma geleer het: Gaan op jou knieë. Praat met die Here. Bid. Sy't Hom gevra om asseblief ietsie te voorsien
Kuier5 min read
Kelders Van Geheime
Geheime, intrige, boeiende storielyne…In Januarie het die kameras begin rol naby Franschhoek op die stel van e.tv se eerste plaaslik vervaardigde Afrikaanse daaglikse drama, en op 6 Mei maak dié nuutjie, Kelders van Geheime, sy TV-debuut. Dit draai o

Related