Kuier

GEBOU OM TE HOU

Ongeag wát gebeur, sy vertrou op God se plan vir haar lewe, sê Cindy Orange (43).

Dié diep gelowige vrou staan deesdae aan die hoof van ’n suksesvolle fabriek op Atlantis buite Kaapstad, maar op haar paadjie tot hier is haar geloof op vele maniere beproef. Daar was selfs ’n selfmoordpoging, wat daarvan getuig dat iemand wat in die bediening staan, ook die laagste van laagtepunte kan bereik.

Atlantis met sy armoede, bendes en werkloosheid is die plek waar Cindy grootgeword en gematrikuleer het.

Sy het ’n ouer suster en jonger broer, en as gesin was hulle maar altyd in die kollig – aanvanklik omdat haar pa, Michael Adams, ’n baie bekende sokkerspeler was. Ná sy bekering in 1984 het hy sy eie kerk – die Beacon Hill Breakthrough Kingdom Community–hier gestig. Hoewel hulle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Bridgerton
Sy sweef statig die hotelkamer binne. Elegant, aristokraties. Nes haar karakter in Bridgerton. Adjoa Andoh (61), wat lady Danbury speel, was onlangs in Johannesburg om seisoen drie van dié Netflix-treffer te bemark. Dis nie haar eerste draai hier nie
Kuier3 min read
Laat Jou Kurwes Pop
Die monochrome trend – waar jy een kleur van kop tot tone dra – gaan nêrens. Dis boonop ’n lekker manier om jou figuur te beklemtoon, want dit skep ’n lang, lenige lyn van bo tot onder wat kurwes vlei. As jy ’n uurglasfiguur het, kies silhoeëtte wat
Kuier1 min read
Fotoblokraai
OPLOSSING VERSKYN IN DIE UITGAWE VAN 20 JUNIE 2024. SOEK VIR “ARENDSVLEI-FOTOBLOKRAAI”. OPGESTEL DEUR: THOMAS MINNAAR FOTO'S: KYKNET EN KIE EN DALE FOURIE ■

Related Books & Audiobooks