Kuier

LIEFDE WEN

Afstandsverhoudings is deesdae makliker met die internet. Eintlik is die hele samelewing deesdae meer ontvanklik vir alle tipe verhoudings wat vroeër taboe was of skeef aangekyk is.

Tog bly verskillende geloofsoortuigings in ’n verhouding ’n taai tameletjie om aan te kou vir enige verliefde paartjie wat bereid is om só ’n verhouding te maak werk.

Maar is liefde ooit genoeg as ’n swaargewigkwessie soos godsdiensverskille sy spiere in ’n verhouding bult?

Volgens Juanita de la Harpe, ’n opvoedkundige sielkundige van Jacobsbaai in die Wes-Kaap, hang alles af van individu tot individu.“Paartjies moet altyd onthou wat hulle aanvanklik na mekaar aangetrek het. Dit is amper die belangrikste van alles.”

Vir van Lansdowne in die Kaap is daar altyd ’n grys area om mee

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 312 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD EN INSTAGRAM/@CHEFREUBENRIFFEL, @GRANT9_WILLIAMS ■
Kuier5 min read
Bye, Tim! Hi, Marco!
Die afgelope paar weke het die ding sommer behoorlik geruk in die fiktiewe woonbuurt Ruiterbosch. Wie sou ooit kon dink dat JPD se aantreklike en seepgladde argitek, Tim du Plooy, uiteindelik tot ‘n val sal kom? Dit was nog nooit ‘n geheim in die gel
Kuier1 min read
Lei Jouself Op
Mimi sê die Parent Effectiveness Training (PET)-kursus is ‘n “fantastiese kursus vir ouers wat hulle leer hoe om beter te kommunikeer met hul kinders, maar ook met almal rondom hulle”. Sy is self ‘n instrukteur en sê dié kursus, wat plaaslik en wêrel

Related Books & Audiobooks