Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Leef in Kontak
Leef in Kontak
Leef in Kontak
Audiobook (abridged)9 hours

Leef in Kontak

Written by Dr Francois Carr

Narrated by Anrich Herbst

Rating: 0 out of 5 stars

()

About this audiobook

Geroep vir God
se Doel

Dit is 30 - 33
n.C.; Jesus roep jou naam . . .

 

“Kom agter My
aan, en Ek sal julle vissers van mense maak.” (Matteus 4:19)

“Gaan dan heen
en maak dissipels van al die nasies.” (Matteus 28:19)

 

Hoe sal dit
voel om aan die voete van Jesus te sit, te luister, te kyk en meer te leer van
sy lewe, verhoudings, bediening en koninkryk? Wat sou gebeur as ons Hom sou
volg waarheen Hy ons ook al sou lei en ons opdrag sou gee om te gaan?

God het gewone
mense – skrynwerkers, vissermanne, diensknegte, sakelui, herders, dokters, ma’s
en pa’s – gebruik om sy werk te doen. Gewone mense. Tóg sien God die potensiaal
in hulle raak om sy doelwitte te verwesenlik.

In Leef in
kontak ondersoek ons noukeurig wat dit beteken om by Jesus te wees en Hom te
volg, terwyl ons onderwerpe verken soos


  • "Times New Roman";mso-ansi-language:AF">Om by Hom te
    wees                          


  • "Times New Roman";mso-ansi-language:AF">Om Hom te hoor praat
                          
        


  • "Times New Roman";mso-ansi-language:AF">Om sy oogmerke te verstaan 
              


  • "Times New Roman";mso-ansi-language:AF">Om sy bemagtiging te ontvang


LanguageAfrikaans
Release dateMar 1, 2021
ISBN9780639744568
Leef in Kontak

Related to Leef in Kontak

Related articles

Related categories

Reviews for Leef in Kontak

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words