Rapport

‘God is bo die president, ons moet nou saambid’

Basta met pres. Cyril Ramaphosa se beperking van 100 mense by ’n byeenkoms, sê die Zuma-vertroueling biskop TB Ngcobo van die SA Zionist Church in KwaZulu-Natal. Hul massa-Paasdienste gaan voort.

Verskeie kerke, Die kerk moet nou saambid en God vra om in te tree. Sou die president ons vra hoekom, sal ons vir hom sê: Die kerk moet nou opstaan.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad

Related