Korona-skok Tref Kerkgroep
Korona-vrees het nou ook die land se voorste politieke leiers beetgepak nadat dit bekend geword het dat die ACDP-leier, Kenneth Mes-hoe, in die geselskap van vyf mense was wat Covid-19 onder lede gehad het enkele dae voordat hy pres. Cyril Ramaphosa