Rapport

Quinny dra swaar las met lof

Reeds by sy eerste nuuskonferensie as die amptelike Protea-eendagkaptein, het De Kock sy siening oor die brandende kwessie baie duidelik gemaak.

Is daar ’n kans dat hy die groot handskoene gaan prysgee noudat hy die aanvangskolwer, paaltjiewagter én kaptein is, wou ’n joernalis weet.

De Kock, altyd ’n man wat sy woorde spaarsamig aanwend (buiten sy gunsteling-stopwoorde ‘ja ), het so na die vraag gesit en luister en botweg geantwoord: “Nee.” Net dit. en klaar, De Kock gaan nie voortaan veldwerk doen

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko
Rapport2 min read
Joburg-hoë Bly Geskors Én Moet Opdok – Hof
Die uitvoerende hoof van die Joburg-eiendomsmaatskappy (JPC) wat geskors is nadat omstrede Covid-19-skoonmaakkontrakte deur dié maatskappy toegeken is, kan dit bekostig om vir haarself “knap regsgeleerdes” aan te stel, want sy verdien heelwat meer as
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band