5 000 ná kontak gesoek
Mar 22, 2020
2 minutes
Winde sê Suid-Afrika behoort te leer by ander lande wat nie vroeg genoeg opgetree het nie. Hy sê totale inperking sal beteken dat mense slegs toegelaat sal word om kos en medisyne te koop.
“Elke persoon het die verantwoordelikheid om die verspreiding van die virus te keer.”
Hy sê die situasie word elke dag op nasionale vlak geherevalueer.
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days