WGO waarsku wêreld: hier kom epidemie
Mar 01, 2020
2 minutes
Johan Eybers
Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) het die hoogste waarskuwingsvlak uitgereik oor die risiko dat Covid-19 in ’n wêreldwye epidemie kan ontaard. Dit kom nadat die virus binne ’n paar weke na minstens 49 lande versprei het.
Dr. Mike Ryan, uitvoerende direkteur van die WGO se noodgesondheidsprogramme, het Vrydag op ’n nuuskonferensie in
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days