Rapport

Koronavirus Die ergste lê voor

Terwyl die hoeveelheid bevestigde Covid-19-gevalle in Suid-Afrika gister skerp gestyg het van 24 tot 38, glo kenners die land kan nog ’n katastrofiese uitbreking van die koronavirus-pandemie vryspring mits die lesse van elders ter wêreld ter harte geneem en dadelik toegepas word.

Die land is nog in die fase van inperking, het dr. Jantjie Taljaard, hoof van infeksiesiektes by die Tygerberg-hospitaal in Kaapstad, Vrydag aan Netwerk24 gesê. Dit beteken dat daar nog min genoeg individuele gevalle is dat opsporingspanne mense met wie hulle kontak gehad het, kan soek en hulle kan vra om in kwarantyn te gaan.

Hy sê die land ondervind nog nie ’n uitbreking waar die siekte so vinnig versprei

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
Maimane ’n Dogter Ryker
Mmusi Maimane, hoofaktivis by die One South Africa Movement en oudleier van die DA, het weer pa geword. Maimane het gister op Twitter aangekondig dat sy vrou die lewe geskenk het aan hul derde kind. Die babadogtertjie se naam is Kutlwano-Grace. “Ons
Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport2 min read
Polisie Kyk Glo Bebloede Mes Mis
’n Oënskynlik bebloede Okapi-mes is in die bakkie gekry waarmee Brendin Horner die aand van sy moord gery het – dít nadat die voertuig twee en ’n half weke by die polisie was. “Daar is definitief bloed op die mes,” sê Gilly Scheepers, eienaar van die