Kuier

KAAP VAN CORNA

Toe’n verwoestende nuwe coronavirus, Covid-19, begin 2020 die mensdom tref, het kenners gewaarsku die wêreld soos ons dit geken het, is iets van die verlede. Dít het dalk toe na oordryf geklink, maar met meer as 12 miljoen mense wat reeds wêreldwyd positief getoets het vir die virus en meer as halfmiljoen sterfgevalle, kan niemand meer stry nie. Die corona-pandemie is geen grap nie!

Ja, ons is gewaarsku, maar nie almal het onmiddellik die erns van die saak besef nie en baie Suid-Afrikaners het vasgeskop teen die“nuwe normaal”, maar’n mens se houding verander oombliklik as een van die statistieke

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat
Kuier2 min read
Leer Jy Jou Kind Slegte Finansiële Gewoontes?
Wat kinders reeds vroeg oor finansies leer, kan lewenslange gewoontes vorm. Lê dus ’n goeie grondslag. “Uit my werk met kinders van verskillende ouderdomme en agtergronde is dit duidelik ouers leer hulle soms swak geldgewoontes,” sê Eunice Sibiya, ’n
Kuier4 min read
Haar Oog Op Die Kroon
Deelnemers aan die Mej. SuidAfrika-kompetisie het deur die jare met hul verskillende voorkomste, ouderdomme en persoonlikhede ingeskryf. Maar een ding het hulle feitlik almal gemeen gehad: Hulle kon moeiteloos in swemdrag en aandrokke op die verhoog

Related