Rapport

V is vir virus

Die goeie nuus vir ouers is die vroeë aanduidings dat kinders nie so erg soos ouer mense deur die siekte Covid-19 geraak word nie. Die slegte nuus is dat woelige kleuters maklik draers van die virus kan wees en ouer, kwesbare mense kan aansteek.

Die wêreld lyk ook skielik anders, met mense wat maskers dra, skole en winkels wat sluit – en dit kan angs by kinders veroorsaak.

Dr. Yessi Crosita is die ma van twee seuns – 10 en 15 – en werk in Indonesië in die openbare gesondheidsektor as mediese navorser. “Dis noodsaaklik dat jy met jou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent

Related