20 000 gaan betoog – 99 op ’n slag . . .
Mar 22, 2020
2 minutes
Nehawu wil die 20 000 optoggangers wat hy by Pretoria bymekaar wil kry om protes aan te teken teen die besnoeiing van staatsdiens-salarisse in groepies van 99 verdeel sodat hulle mekaar nie met die nuwe koronavirus aansteek nie.
Só sê Nehawu se hoofsekretaris, Zola Saphetha. “Ons sal sorg dat hulle ’n veilige afstand tussen mekaar handhaaf. Ons sal ook
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days