Rapport

Motor van Jaar: nr. 7 tot 4

Egmont Sippel se topdrie volg oor twee weke.

Elon Musk is amper 49 jaar gelede in Pretoria gebore. Deesdae woon hy in die VSA, met Amerikaanse, Kanadese en Suid-Afrikaanse burgerskap. Maar sy volelektriese Tesla-motors is sy geboorteland nog nie beskore nie.

Teleurgesteld? Slaap gerus. Daar’s ’n uitstekende alternatief: Jaguar se I-Pace, wat pas as een van 14 finaliste aan 2020 se AutoTrader SA Motor van die Jaar-kompetisie (MVDJ) deelgeneem het.

Jag was een van net ses vervaardigers wat bereid was om motors vir die finale toetsdae in die Hennopsrivier-area te bewillig. Die oorblywendes, wat in die loop van die jaar getelkaart is, is laas week (saam met Mercedes-Benz se GLE400d, wat bespreek. Hier volg die res van dié wat wel getoets is.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent