Rapport

‘Al hoe ons virus wen, is saam . . .’

‘Ons Suid-Afrikaners dink mos ons is koeëlvas. Ons leef in hierdie borrel dat dit nie regtig óns probleem is nie. Tot iemand na aan ons die virus kry.

“Ek het Covid-19. Moenie dit ligtelik opneem nie. Dis massief. Die wêreld het vir altyd verander.”

Andrew MacPherson is een van die die eerste Suid-Afrikaners met die koronavirussiekte wat bereid is om sy ervaring openlik te deel.

Tot onlangs was daar ’n groot stilte om Covid-19-slagoffers. Niemand wou praat nie.

Hierdie 45-jarige geoktrooieerde rekenmeester, hoof van balansstaatbestuur by Old Mutual, het nou Suid-Afrika se gesig van Covid-19 geword.

“My ma sê nog altyd ek het ’n gesig vir radio, maar sy is duidelik verkeerd – ek het ’n gesig vir ’n virus!”

Andrew praat vinnig, energiek, dringend. Eintlik wil hy van die dakke af skree, al is dit om vir mense net één ding te laat besef:

“Moenie die virus vrees nie, vrees dat jy die virus gaan versprei. Dis hoe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko
Rapport2 min read
Joburg-hoë Bly Geskors Én Moet Opdok – Hof
Die uitvoerende hoof van die Joburg-eiendomsmaatskappy (JPC) wat geskors is nadat omstrede Covid-19-skoonmaakkontrakte deur dié maatskappy toegeken is, kan dit bekostig om vir haarself “knap regsgeleerdes” aan te stel, want sy verdien heelwat meer as
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band

Related