Rapport

Kies só reg en jy kan steeds reis

Terwyl die reisbedryf deur ’n ongekende krisis in die gesig gestaar word weens die uitbreking van die koronavirus en die onlangse reisbeperkings wat die regering aangekondig het, vra toerismemaatskappye Suid-Afrikaners om eerder hul reisplanne uit te stel en nie te kanselleer nie.

Die Vereniging van Suider-Afrikaanse Reisagente (Asata) vra vir noue samewerking tussen die bedryf en die regering om die impak op die reisbedryf tot die minimum te beperk. Asata het ’n koronavirus-inligtingsentrum (coronavirus.asata.co.za) op die been gebring wat gereeld bygewerk word met inligting oor hoe die situasie ontwikkel, veranderende reisverskaffersbeleid en kommunikasie en raad van amptelike bronne.

Volgens die Wêreldraad vir Reis en Toerisme (WTTC) kan die uiterste maatreëls van regerings wêreldwyd om die koronavirus in bedwang te hou, tot 50 miljoen werknemers in die toerismebedryf hul werk kos. Die WTTC raam dat die reaksie op die pandemie tot ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko
Rapport2 min read
Joburg-hoë Bly Geskors Én Moet Opdok – Hof
Die uitvoerende hoof van die Joburg-eiendomsmaatskappy (JPC) wat geskors is nadat omstrede Covid-19-skoonmaakkontrakte deur dié maatskappy toegeken is, kan dit bekostig om vir haarself “knap regsgeleerdes” aan te stel, want sy verdien heelwat meer as
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band

Related