‘Toerismebedryf sal asem moet ophou’
Mar 22, 2020
3 minutes
Jana Smit en Ntombizodwa Makhoba
Terwyl toerorganiseerders, trouvenues en verblyfplekke hoop dat die Covid-19 sy loop neem voordat hulle bankrot is, is daar ander verwante bedrywe, soos die blombedryf, vir wie rampspoedige skade reeds onvermydelik is.
Blompryse het dramaties gedaal en kwekers en handelaars ly massiewe verliese. “Hulle kan nie meer hul produkte uitvoer nie en die blomme gaan tot niet. Dit is baie sleg,” sê die geleentheidsbeplanner dr. Tumelo (Butterfly)
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days