Toerisme nog erg onseker
Sep 20, 2020
2 minutes
Liesl Peyper
Onsekerheid oor die Covid-19-regulasies kan toerisme in Suid-Afrika nog lank erg wurg, al word die grense weer oopgestel, het bedryfskenners aan Rapport gesê.
Voornemende reisigers, reisagente en lugdienste wag dat die lys lande bekend gemaak word van waar besoekers na Suid-Afrika mag reis.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days