Gooi Eerder Ekonomie, Landsgrense Totaal Oop
’n Regering soos ons s’n, wat in April bepaal het of Suid-Afrikaners braaihoender mag eet, in Mei gesê het watter skoene jy mag koop, en in Augustus volhard het met ’n tabakverbod, sou nooit in ’n aankondiging oor die oopstel van die landsgrense skie