Voorbarige Scott sal nog sy kans kry
Sep 20, 2020
3 minutes
Die Crusaders-afrigter Scott Robertson se aankondiging dat hy graag volgende jaar saam met Warren Gatland die Britse en Ierse Leeus sal wil afrig, het my laat dink aan die staaltjie van ’n arrogante jong man wat daarop aangedring het om die beroemde Amerikaanse regsgeleerde Joseph Choate te spreek. Toe Choate, wat met iets anders besig was, hom ’n stoel aanbied om intussen op te sit, het hy aangedring om dadelik aangehoor te
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days