Rapport

4 toetse, 33 Bokke, 1 tamaai boggerop

‘Katastrofies” is die akkuraatste beskrywing van die Springbokke se rampspoedige en rekord-reeksnederlaag van 0-3 in 1974.

Dit was ongetwyfeld die grootste ramp wat Suid-Afrikaanse rugby in die amateur-era getref het. Terselfdertyd kan ’n mens nie anders as om daardie “trop” Britse & Ierse Leeus te bewonder as nie net die beste Leeu-span van alle tye nie, maar vermoedelik ook die mees “volmaakte 15-tal” wat ooit ’n rugbyveld betree het.

McBride sê fisieke oorheersing was al raad vir Leeus

Jan ‘Boland’ Coetzee:

Die bekroonde keldermeester van die Vriesenhof-wynlandgoed in Stellenbosch het, nes ’n goed verouderde pinotage, op die rype ouderdom van 29 sy toetsdebuut gemaak in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Blomme ’n Jaar Ná Sterftes By Voëlklip
Etienne Scheepers en die nuwe vrou in sy lewe het Donderdag blomme gaan neersit by Voëlklip in Heroldsbaai, waar sy vrou, Heidi (35) en hul twee kinders ’n jaar gelede tragies gesterf het. Die 35-jarige ma en haar kinders, Cozette (6) en Hugo (2), he
Rapport2 min read
Nigerië Maak Toegewings Ná Onluste
Die Nigeriese jeug se protesoptogte het reeds die regering gedwing om sekere toegewings te maak en dit kan verdere uitdagings bring vir die leiers van dié Wes-Afrika-staat. Die regering het ingestem om die polisie se Special Anti-Robbery Squad (Sars)
Rapport2 min read
Instagram-filter Nie Meer Oulik, Maar Rassisties
Instagram-filters het as ’n snaaksigheid begin en gebruikers kon nie genoeg kry van die hartjie-sonbrille of honde-oortjies wat hulle op hul foto’s kon “plak” nie. Nou word Instagram egter daarvan beskuldig dat hy filters beskikbaar stel wat rasseste