Skop in die tande
Sep 13, 2020
4 minutes
FOTO’S: GETTY
![rapport200913_article_020_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/ys8hp83gg84czva/images/file2WO5GVV7.jpg)
![rapport200913_article_020_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/ys8hp83gg84czva/images/fileWX3MR3BA.jpg)
![rapport200913_article_020_01_03](https://article-imgs.scribdassets.com/ys8hp83gg84czva/images/fileI8DVUA9F.jpg)
Springbokke 9, Britse en Ierse Leeus 3. Dit was die drieë-telling in die toetse teen die Noordelike Halfrond se besoekers van 1997. Op die reeks-telbord het gestaan: Britse en Ierse Leeus 2, Springbokke 1.
Dit was die reeks wat gewys het drieë is nie alles nie. Soos be-sit ook nie altyd alles is nie.
Die prins van vleuels, Carel du Plessis, is in Februarie van 1997 in die plek van André Markgraaf aangestel as die Bokke se nuwe breier. Met ’n reputasie as een van die wêreld se beste vleuels in sy speeltyd, maar met min ervaring van afrigting, was die hoop op hom om van Bok-rugby ’n drieë-masjien
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days