Rapport

Slot-missiel

Frik du Preez en rugby is soos pap en wors. Onafskeidbaar van mekaar. In Wêreldrugby staan sy naam langs dié van die legendes Colin Meads en Gareth Edwards.

Sy status as een van die Springbokke se grotes word gestaaf met sy eerbewys as Suid-Afrika se Speler van die 20ste Eeu.

Tog is dit ’n stukkie verbysterende statistiek dat Du Preez, met sy fenomenale kombinasie van vaart, krag en balvaardighede, in ’n rekordgetal van 38 toetse slegs een drie in die Springbok-trui kon druk.

Du Preez (84) skerts dat hy daardie Bok-drie nog duidelik onthou, “want dit was die enigste een wat ek ooit gedruk het”.

Dit was nietemin ’n onvergeetlike drie, en ongetwyfeld die hoogtepunt

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport3 min read
ANC Swaai Om Oor Verdagte Lede
Presies agt weke nadat pres. Cyril Ramaphosa aangekondig het ANC-lede wat aangekla is van korrupsie mag vir geen regeringspos oorweeg word nie, het die party dié besluit herroep. Groot opwinding het geheers toe Ramaphosa op Maandag 31 Augustus in ’n
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band

Related