Rapport

All Blacks voor Rubicon

’n Moeilike besluit oor hul oorsese kiesbeleid wag binnekort op die All Blacks as hulle hul trotse rekord teen Suid-Afrika en ander lande wil volhou, sê die voormalige Bok-breier Heyneke Meyer.

Weens die oorsese uittog van hul topspelers bevind die nuwe All Black-hoofafrigter, Ian Foster, hom ten opsigte van die Kiwi’s se huidige kiesbeleid feitlik in ’n soortgelyke posisie as Rassie Erasmus toe hy in 2018 as Bok-afrigter oorgeneem het.

Een van Erasmus se belangrikste besluite om die Bokke se wisselvalligheid in 2016 en 2017 teen te werk, was om dadelik ontslae te raak van SA Rugby se oorsese kiesbeleid (wat net spelers met meer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport3 min read
Swaar Boetes Wag Vir Dié Wat E-tol Ignoreer
Die regering wil die knyptang inlê om motoriste met enorme boetes en ander swaar strawwe te dwing om e-tol te betaal. Boetes vir ’n enkele rit kan duisende rande beloop en motoriste kan hul lisensies verloor. Die Gautengse e-tolstelsel het in Desembe
Rapport3 min read
Valke Bieg: Ons Hét Boere Se Dossier Oor Diewe Gekry
Twee weke nadat die Valke gesê het hulle dra geen kennis van ’n “dossier” oor die polisie se beweerde betrokkenheid by veediefstalsindikate in Senekal en Paul Roux nie, het die Valke er-ken ’n luitenant-kolonel in hul diens sit al sedert November met