Rapport

Van den Berg wen met ‘snuistery’

Die skrywer Zirk van den Berg het twee van die vier pryse en ’n stewige R375 000 gewen in die kykNET-Rapport-boekpryse, wat vanjaar vir die eerste keer aanlyn aangekondig is.

Van den Berg, wat die afgelope 22 jaar in Auckland, Nieu-Seeland, woon, het geseëvier in die fiksie-, wat in Junie ook met die W.A. Hofmeyr-prys bekroon is. Hy het dié storie – oor ’n middeljarige lykbesorger wat ’n rede vind om in wense te glo – verlede jaar in ’n onderhoud met “ ’n dun ou boekie van skaars 35 000 woorde” en ’n “ligte, lekker snuistery” genoem “wat niemand aanstoot sal gee nie”.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Swaar Boetes Wag Vir Dié Wat E-tol Ignoreer
Die regering wil die knyptang inlê om motoriste met enorme boetes en ander swaar strawwe te dwing om e-tol te betaal. Boetes vir ’n enkele rit kan duisende rande beloop en motoriste kan hul lisensies verloor. Die Gautengse e-tolstelsel het in Desembe
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent
Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko