Bongo word dalk ANC se De Lille
Sep 20, 2020
2 minutes
Jan de Lange
![rapport200920_article_008_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/52tg1byts084vu71/images/fileN8RKHEFL.jpg)
Die ANC kan uiteindelik net so sukkel om ontslae te raak van Bongani Bongo, die LP wat aangekla word van omkopery, as wat die DA drie jaar gelede gesukkel het om Patricia de Lille as burgemeester van Kaapstad te verwyder.
Bongo is voorsitter van die portefeuljekomitee vir binnelandse sake, maar moet “opsy staan” ingevolge die besluit van die ANC drie weke gelede dat alle lede en amptenare
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days