Covid-19 stuit ook ANC en DA se planne
Mar 22, 2020
2 minutes
Jacob Rooi
Die land se hantering van die Covid-19-uitbreking sal bepaal wanneer die ANC se hoofraadsvergadering (NGC) en provinsiale konferensies plaasvind en wanneer die DA sy nuwe leierskap kies.
Die koronaviruspandemie kan selfs ’n invloed hê op die datum van die munisipale verkiesing
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days