Rapport

Ramaphosa stel die slagordes op

Die ANC-faksie wat lojaal is aan pres. Cyril Ramaphosa het gister ’n skerp aanval op vermeende korruptes in die party gedoen en geeis dat Bongani Bongo, wat verhoorafwagtend is op aanklagte van omkopery, sy posisies as parlementslid, voorsitter van die portefeuljekomitee oor binnelandse sake en lid van die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK) prysgee tot die party se integriteitskommissie besluit of hy die party in oneer gebring het.

Ramaphosa se faksie, wat onder beleg is deur lojaliste van oudpres. Jacob Zuma, eis dat Bongo in die spore

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Blomme ’n Jaar Ná Sterftes By Voëlklip
Etienne Scheepers en die nuwe vrou in sy lewe het Donderdag blomme gaan neersit by Voëlklip in Heroldsbaai, waar sy vrou, Heidi (35) en hul twee kinders ’n jaar gelede tragies gesterf het. Die 35-jarige ma en haar kinders, Cozette (6) en Hugo (2), he
Rapport2 min read
Nigerië Maak Toegewings Ná Onluste
Die Nigeriese jeug se protesoptogte het reeds die regering gedwing om sekere toegewings te maak en dit kan verdere uitdagings bring vir die leiers van dié Wes-Afrika-staat. Die regering het ingestem om die polisie se Special Anti-Robbery Squad (Sars)
Rapport2 min read
Instagram-filter Nie Meer Oulik, Maar Rassisties
Instagram-filters het as ’n snaaksigheid begin en gebruikers kon nie genoeg kry van die hartjie-sonbrille of honde-oortjies wat hulle op hul foto’s kon “plak” nie. Nou word Instagram egter daarvan beskuldig dat hy filters beskikbaar stel wat rasseste