Cyril moet kies wie hy gaan vernietig
Aug 30, 2020
3 minutes
Ace Magashule se broek bewe seker noudat die ANC se integriteitskommissie sy melktandjies vir hom gewys het.
Die kommissie, met min invloed, het Magashule in ’n brief deur sy voorsitter, George Mashamba, vir ’n oudiënsie gevra om te verduidelik waarom hy in ’n TV-onderhoud gesê het hy sal nooit as sekretaris-generaal van die ANC bedank weens aanklagte van korrupsie teen hom nie.
Magashule het in daardie onderhoud hardop gesê wat baie ANC-kaders dink: Waarom moet hulle vir die geringe “misdaad” van korrupsie
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days