Mbali Ntuli maak reg om te spring
Sep 20, 2020
2 minutes
Dawie Boonzaaier
FOTO: DARREN STEWART
As Mbali Ntuli nie tot leier van die DA verkies word nie, lyk die kanse ál groter dat sy ook uit die party sal bedank.
Ntuli, ’n LPW in KwaZulu-Natal, is al 14 jaar ’n lid van die DA, maar teiken haar eie party al hoe meer in die openbaar.
“Ek dink nie iemand moet ooit voel dat hulle gebonde is
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days