Rapport

Morné: ‘Skopper lééf vir so ’n oomblik’

Van ’n laaste plek in die Drienasies-reeks in 2008 tot die hoogtepunt van ’n reekssege oor die Britse en Ierse Leeus in 2009.

Vir Peter de Villiers, wat Jake White opgevolg het ná sy sukses by 2007 se Wêreldbekertoernooi, was die pad as Bok-breier een van baie bulte en steiltes.

Nadat Suid-Afrika laaste geëindig het in die 2008-Drienasies-reeks het hulle hul regruk-poging begin deur aan die einde van die jaar drie opeenvolgende seges oor Wallis, Skotland en Engeland te behaal, waaronder ’n oortuigende sege van 42-6 oor die Rose op Twickenham.

“Ons swak vertoning in die Drienasies van 2008

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Dié ‘Raponsie’ Lugtig Vir ’n Skêr
Sedert haar hare kort geknip is in gr. 1 weier Danya Zwiegelaar van Wellington om haar Raponsie-agtige lokke weer te sny. Haar ma, Yolanda, sê sy het soos ’n seuntjie gelyk met die kort hare en nou, byna ’n dekade later, hang dit 134 cm en verby haar
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport1 min read
Pasop Vir Fopnuus
Van die boodskappe en video’s wat gemoedere in brandgeteisterde dele van die land onnodig opjaag sluit in: ■ ’n Video van kinders wat in ’n stuk droë veld hardloop wat hulle klaarblyklik aan die brand gesteek het. ’n Man-stem sê: “Kyk die bogghers wa