Huisgenoot

OOR DAAI ‘CALLS’…

SYSTEM is amper so herkenbaar soos dié van ons bekendste rugbykommentators.

Trouens, speel ’n klankgreep van Marius Jonker wat praat, en die kans is goed dat menige Suid-Afrikaanse rugbyliefhebber hom onmiddellik sal eien.

Hy is veronderstel om op die agtergrond te wees: die besadigde, regverdige TV-skeidsregter, oftewel “television match official” (TMO), wat die skeidsregter op die veld bystaan met moeilike beslissings – iets wat hy al in byna 50 toetse gedoen het.

Maar in die onlangse toetsreeks tussen die Springbokke en die Britse en Ierse Leeus was Marius (53) in die spervuur.

Eers het die Leeus-breier, Warren Gatland, voor die eerste toets mond uitgespoel oor Marius, as ’n Suid-Afrikaner, se aanstelling as TV-skeidsregter in die plek van ’n “neutrale” Kiwi-skeidsregter wat hom op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot2 min read
Ontmoet Die Hoofkarakters
Sebastian is ’n professor in entomologie en probeer almal in sy familie se pad gelyk maak, vertel Albert. Hy’s ’n ordentlike man, maar sy begrip vir sy vrou, Elma, is nie heeltemal op dieselfde standaard as sy kennis van insekte nie. Hy is geneig om
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Nadine Blom
Wat is geluk vir jou? Daai oomblik wat jy weet jy het ’n verskil gemaak in iemand anders se lewe. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Op die verhoog, besig om te sing of mense te vermaak. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Ek hou myself gr