Rapport

Brenden Nel gesels met Bulle se nuwe direkteur van rugby Loftus se ‘Judas’ nou die redder

Jake White sê hy is vandag gryser en wyser as toe hy as Springbok-afrigter Loftus se mense moord laat skree het oor sy afjakkery van Victor Mat-field en Derick Hougaard.

Net so was Loftus se uitjouery van Percy Montgomery net soveel vir White se ore bedoel as vir die Springbok-heelagter.

Vir White, wat pas as die Bulle se direkteur van rugby aangestel is, is dit alles water onderdeur die brug.

En, sê hy, hy voel die Bulle se ondersteuners moet dieselfde doen.

“Om eerlik te wees, jy kom nie die heeltyd oor die weg met almal nie. Selfs die onderonsie met Victor – hy’t vir my gespeel in die Wêreldbeker-eindstryd en was die Speler van die Wedstryd in die eindstryd in Parys. Al dink mense daar was spanning tussen ons, het hy in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
Maimane ’n Dogter Ryker
Mmusi Maimane, hoofaktivis by die One South Africa Movement en oudleier van die DA, het weer pa geword. Maimane het gister op Twitter aangekondig dat sy vrou die lewe geskenk het aan hul derde kind. Die babadogtertjie se naam is Kutlwano-Grace. “Ons
Rapport1 min read
Pasop Vir Fopnuus
Van die boodskappe en video’s wat gemoedere in brandgeteisterde dele van die land onnodig opjaag sluit in: ■ ’n Video van kinders wat in ’n stuk droë veld hardloop wat hulle klaarblyklik aan die brand gesteek het. ’n Man-stem sê: “Kyk die bogghers wa
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent

Related