‘As ’n ou met 150 toetse praat, lúister jy’
Apr 12, 2020
2 minutes
Tinus van Staden en
Hendrik Hancke
FOTO: GETTY IMAGES
Vir lank was die betrokkenheid van voormalige Proteas by die nasionale krieketspan en by Krieket Suid-Afrika (KSA) so skaars soos toetsseges in Indië.
Faf du Plessis, die voormalige Protea-kaptein, het die tekort aan legendariese oud-Proteas in die nasionale stelsel so onlangs soos verlede jaar November bekla. Maar toe verander alles
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days