Rapport

‘Staan by Proteas, ons het g’n beter’

Die Proteas moet met die oog op die T20-Wêreldbekertoernooi later vanjaar volhard met die spelers wat hulle tans tot hul beskikking het, ondanks die reeksnederlae wat hulle teen Engeland en Australië gely het.

Met Suid-Afrika wat sowat tien blitswedstryde oor het voor die Wêreldbekertoernooi later vanjaar in Australië begin, glo die voormalige Proteas Omar Henry en Boeta Dippenaar ’n skielike verandering kan dinge net vererger.

Die Proteas het die reeks teen Engeland naelskraap met 1-2 verloor, voordat die span se dun en wisselvallige kolf- en boulwerk aan die kaak gestel is deur Australië.

Die Aussies het hulle vir onderskeidelik 89 en 96 lopies in die wedstryde in Johannesburg en Kaapstad uitgeboul, sodat Suid-Afrika ook dié reeks met 1-2 verloor het.

Volgens Henry het hy ondanks die twee reeksnederlae verbetering onder

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Steeds Geen Keer Aan Jaguars
Die Jaguars mik vandag na ’n plek in hul sewende agtereenvolgende eindstryd van die Nasionale Liga. Ná elf dae se netbalaksie in Bloemfontein is die laaste vier plekke bespreek. Die Noord-Gautengers pak die Southern Stings om 14:00 in die eerste half
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band