Rapport

Dutchmandoring

Die Proteas se Proper Dutchman beskik oor meer as net spoed en leeuemoed. Anrich Nortjé is ook in oorvloed geseën met Job se geduld.

Dit het gestalte gekry in sy kolfbeurte as naguiltjie in die toetse teen Engeland in Centurion en Port Elizabeth, toe hy die een bal ná die ander met rus gelaat het. Dit was heel gepas. As Nortjé ’n ongeduldige man was, sou hy waarskynlik nooit vir die Proteas gespeel het nie.

“My pad is baie anders as dié van sekere ander jonger ouens wat net ná skool by die franchise- en Protea-opset inkom. Ek is bly oor hoe dit met my gebeur het,” sê die 26-jarige Nortjé Dinsdag, ’n dag nadat hy die reeks teen Engeland as die voorste paaltjievraat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko
Rapport2 min read
Joburg-hoë Bly Geskors Én Moet Opdok – Hof
Die uitvoerende hoof van die Joburg-eiendomsmaatskappy (JPC) wat geskors is nadat omstrede Covid-19-skoonmaakkontrakte deur dié maatskappy toegeken is, kan dit bekostig om vir haarself “knap regsgeleerdes” aan te stel, want sy verdien heelwat meer as
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band