Rapport

Die nag van die politici

In ’n normale wêreld sou Abraham Benjamin de Villiers om 17:50 op 23 Maart 2015 besig gewees het om vir oulaas deur die notas van sy kapteinspraatjie vir die volgende dag se Wêreldbeker-halfeind te werk.

Pleks daarvan was hy vasgevang in ’n halfuur lange vergadering oor die rassesamestelling van sy span – ’n plig wat hom 20 minute laat sou maak vir die spanpraatjie wat 18:00 begin het.

“Ek het heeldag gewerk om my voor te berei vir ons spanvergadering,” vertel De Villiers.

“Ek is ’n emosionele mens. Ek is baie lief vir my span en ek sal amper doodgaan vir hierdie ouens. Ek het ’n emosionele video van One Republic se liedjie ‘I Lived’ gemaak, wat ek vir my spanmaats wou speel. Ek het gevoel dis

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Swaar Boetes Wag Vir Dié Wat E-tol Ignoreer
Die regering wil die knyptang inlê om motoriste met enorme boetes en ander swaar strawwe te dwing om e-tol te betaal. Boetes vir ’n enkele rit kan duisende rande beloop en motoriste kan hul lisensies verloor. Die Gautengse e-tolstelsel het in Desembe
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent
Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko