Dwaine wil kolfwerk opknap vir veelsydige rol in span
Aug 23, 2020
2 minutes
Leighton Koopman
FOTO: GALLO
In die tyd van die Covid-19-inperking het Dwaine Pretorius sy rol as veelsydige krieketspeler verruil vir dié van ’n nutsman en pa.
Met sy huis in Johannesburg nou nuut geverf, badkamers oorgedoen en bonus-speeltyd saam met sy seuntjie wat hom goed laat voel, is die 31-jarige Pretorius reg om ’n paar dinge in sy krieketlewe reg te timmer
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days